Cam Ranh Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cam Ranh Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Cam Ranh
Cam Ranh Airport.jpg
Die Cam Ranh Internasionale Lughawe in 2008
IATA: CXRICAO: VVCR
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Regering
Bedien Nha Trang, Viëtnam
Ligging Cam Ranh
Hoogte bo seevlak 40 vt / 12 m
Landkaart
CXR is geleë in Viëtnam
CXR
Ligging binne Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 3 048 10 000 Beton
Statistieke (2013)
Lugbewegings 10 278
Passasiers 1 509 212
Bronne: Lughawe[1] en DAFIF[2]
Cam Ranh Internasionale Lughawe se terminaalgebou

Die Cam Ranh Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Cam Ranh) (IATA: CXR, ICAO: VVCR) is 'n groot lughawe naby Nha Trang, Khanh Hoa, Viëtnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Viëtnam, en het in 2008 tot 7 00 000 reisigers hanteer.

Dit is die derde belangrikste lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 26 km van die stadsentrum. Dit het twee aanloopbane. Dit is deur die Franse in die 1930's gebou.[verwysing benodig] Tydens die Viëtnam-oorlog was dit 'n belangrike basis van die Amerikaanse Weermag in Suid-Viëtnam. Hierdie lughawe het 'n internasionale vlug na Vladivostok.

Bestemmings[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. [1]
  2. (en) Airport information for VVCR by DAFIF (effektief Oktober 2006)