Internasionale Lughawe van Can Tho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lughawe Dong Hoi
Sân bay Quốc tế Cần Thơ
Nha Ga HK CHKQT Can Tho 2.jpg
Can Tho Internasionale Lughawe: inweeg-toonbanke
IATA: VCHICAO: VVCT
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Southern Airports Authority
Bedien Can Tho, Viëtnam
Ligging Can Tho
Hoogte bo seevlak 9 vt / 3 m
Landkaart
VCA is geleë in Viëtnam
VCA
Ligging binne Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
06/24 3 000 9 843 Teer

Die Can Tho Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Cần Thơ) (IATA: VCA, ICAO: VVCT) is 'n groot lughawe naby Can Tho, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Vietnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Vietnam, en het in 2008 tot 3 000 000 reisigers hanteer. Dit het die derde belangrike lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 4 km van die sentrum.

Bestemmings[wysig]