eSikhawini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
eSikhawini
Ligging van eSikhawini op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
eSikhawini
eSikhawini
Koördinate: 28°53′0″S 31°54′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit UThungulu
Plaaslike Munisipaliteit UMhlathuze
Hoogte 131 m (430 vt)
Bevolking
 - Stad 60 000
Tydsone SAST (UTC+2)

eSikhawini is 'n nedersetting in die noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 60 000 inwoners[1] en is ongeveer 26 Km suid van Richardsbaai en Empangeni geleë. Dit val onder jurisdiksie van die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit wat onder die uThungulu-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Een van die sewe streekkantore van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is hier geleë.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]