uMlalazi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg uMlalazi
Kaart van Suid-Afrika wat uMlalazi in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThungulu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN284
Hoofstad Eshowe
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 2 300 km²  
Bevolking 175,372 (2007)

Die uMlalazi Plaaslike Munisipaliteit, vernoem na die uMlalazirivier, is een van die plaaslike munisipaliteite in die uThungulu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: