Melmoth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Melmoth
Melmoth, Kwazulu-Natal, b.jpg
Ligging van Melmoth op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Melmoth
Melmoth
Koördinate: 28°35′0″S 31°23′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThungulu
Plaaslike Munisipaliteit Mthonjaneni
Stigting 1888
Genoem na Melmoth Osborn
Oppervlak
 - Dorpie 12,10 km²  (4,7 vk m)
Bevolking (2001)
 - Dorpie 1 816
 - Digtheid 150/km² (388,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 3835

Melmoth is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is in 1888 gestig en genoem na Melmoth Osborn. Melmoth is omtrent 200 km vanaf Durban. Wattelbome word op groot skaal in die omgewing geplant sodat die bas in 'n fabriek verwerk kan word. Die fabriek is in 1926 gebou.

Sien ook[wysig]