Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Emakhazeni
Kaart van Suid-Afrika wat Emakhazeni in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Nkangala
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP314
Hoofstad Belfast
Grootste tale Swazi, Zoeloe, Ndebele, Afrikaans
Area 4 736 km²  
Bevolking 47,216 (2011)

Die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.