Belfast, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Belfast
(eMakhazeni)
Ligging van Belfast op 'n kaart (Mpumalanga)
Belfast
Belfast
Koördinate: 25°41′22″S 30°2′10″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Nkangala
Plaaslike Munisipaliteit Emakhazeni
Stigting 1890
Oppervlak
 - Stad 67,63 km²  (26,1 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 2 425
Tydsone SAST (UTC+2)

Belfast is 'n dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika.[1]. Die dorp is ook bekend as een van die koudste nedersettings in Suid-Afrika omrede dit op 2 025m bo seevlak naby die Drakensberg platorand geleë is. Die naam van die dorp is in 2010 amptelik gewysig na eMakhazeni.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is op 30 Junie 1890 gestig op die plaas Tweefontein.

Distrik[wysig]

Die distrik is 3 000 km2 groot. Bees-, suiwel- en skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in die distrik.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]