FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1942

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die 4de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is oorspronklik vir 1942 beplan, maar is weens die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog afgelas.

Op 13 Augustus 1936 stel Duitsland hulself as kandidaat beskikbaar om die toernooi aan te bied tydens FIFA se 23ste kongres in Berlyn. In Junie 1939 stel Argentinië hulself ook beskikbaar. Die toernooi word egter afgelas voordat dit aan een van die twee lande toegewys is.

As gevolg van die oorlog is daar ook nie 'n toernooi in 1946 aangebied nie.

Bron[wysig]


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo(2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022