FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Coupe du Monde 1938
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 4 Junie – 19 Junie
Spanne 15 (van 4 konfederasies)
Stadions 10 (in 10 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Hongarye Hongarye
Derde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Vierde plek Vlag van Swede Swede
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 18
Doele 84 (4.67 per wedstryd)
Bywoning 483 000 (26 833 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Leônidas (7 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Leônidas
1934
1950

Die 3de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 4 Junie tot 19 Junie 1938 in Frankryk aangebied. 15 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi, wat in Frankryk aangebied is.

Italië wen die trofee nadat hulle Hongarye met 4 - 2 in die eindstryd klop en sodoende hulle tweede wêreldtitel inpalm. Brasilië eindig in die derde en Swede in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie.

Stadions[wysig]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 is geleë in Frankryk
Antibes
Bordeaux
Le Havre
Lille
Lyon
Marseille
Parys
Reims
Straatsburg
Toulouse
Kaart wat die ligging van die speelplekke van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 vertoon. Die enigste wedstryd wat in Lyon beplan was, is weens Oostenryk se terugtrekking gekanselleer
██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Kwarteindrondte ██ Eerste rond
Antibes Bordeaux Le Havre Lille
Stade du Fort Carré Parc Lescure Stade municipal Stade Victor Boucquey
Kapasiteit: 7 000 Kapasiteit: 34 694 Kapasiteit: 22 000 Kapasiteit: 15 000
Stade du Fort Carré, Antibes, France.jpg Panorama Chaban-Delmas.jpg Stade municipal du Havre - Wedstrijd Nederland-Tsjechoslowakije, WK 1938.jpg LilleOM-1937.jpg
Parys Reims Straatsburg
Parc des Princes Stade Olympique de Colombes Vélodrome Municipal Stade de la Meinau
Kapasiteit: 48 712 Kapasiteit: 60 000 Kapasiteit: 21 684 Kapasiteit: 30 000
Paris-Parc-des-Princes.jpg Stade Yves du Manoir Colombes7.jpg Stade Auguste-Delaune 2 Tribünen.JPG Stade de la Meinau fassade2.JPG
Lyon Marseille Toulouse
Stade de Gerland Stade Vélodrome Stade Chapou
Kapasiteit: 40 500 Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 35 472
Stade-Gerland-RWC2007.JPG Vue du virage Depé.jpg StadiumToulouse3.JPG

Wedstryde[wysig]

Uitklopfase[wysig]

eerste rond kwarteind halfeind finale
                           
5 Junie – Marseille            
 Vlag van Italië Italië  2
12 Junie – Parys
 Vlag van Noorweë Noorweë  1  
 Vlag van Italië Italië  3
5 Junie – Parys
   Vlag van Frankryk Frankryk  1  
 Vlag van Frankryk Frankryk  3
16 Junie – Marseile
 Vlag van België België  1  
 Vlag van Italië Italië  2
5 Junie – Straatsburg
   Vlag van Brasilië Brasilië  1  
 Vlag van Brasilië Brasilië  6
12 Junie – Bordeaux
(herhaal op 14 Junie)
 Vlag van Pole Pole  5  
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
(2)
5 Junie – Le Havre
   Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye  1
(1)
 
 Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye  3
19 Junie – Parys
 Vlag van Nederland Nederland  0  
 Vlag van Italië Italië  4
5 Junie – Reims
   Vlag van Hongarye Hongarye  2
 Vlag van Hongarye Hongarye  6
12 Junie – Lille
 Flag of the Netherlands.svg Nederlands-Indië  0  
 Vlag van Hongarye Hongarye  2
4 Junie – Parys
(herhaal op 9 Junie)
   Vlag van Switserland Switserland  0  
 Vlag van Switserland Switserland  1
(4)
16 Junie – Parys
 Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland  1
(2)
 
 Vlag van Hongarye Hongarye  5
5 Junie – Lyon
   Vlag van Swede Swede  1   derde plek
 Vlag van Swede Swede  w/o
12 Junie – Antibes 19 Junie – Bordeaux
 Vlag van Oostenryk Oostenryk[1]  —  
 Vlag van Swede Swede  8  Vlag van Brasilië Brasilië  4
5 Junie – Toulouse
(herhaal op 9 Junie)
   Vlag van Kuba Kuba  0    Vlag van Swede Swede  2
 Vlag van Kuba Kuba  3
(2)
 Vlag van Roemenië Roemenië  3
(1)
 

Eerste rond[wysig]


4 Junie 1938
17:00
Vlag van Switserland Switserland 1 - 1 (e.t.)
Rapport
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 27 162
Skeidsregter: John Langenus (België)
Abegglen Doelpunt na 43 minute 43' Doelpunt na 29 minute 29' Gauchel

5 Junie 1938
17:00
Vlag van Hongarye Hongarye 6 - 0
Rapport
Flag of the Netherlands.svg Nederlands-Indië Vélodrome Municipal, Reims
Toeskouers: 9 000
Skeidsregter: Roger Conrié (Frankryk)
Kohut Doelpunt na 14 minute 14'
Toldi Doelpunt na 16 minute 16'
Sárosi Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 88 minute 88'
Zsengellér Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 67 minute 67'

5 Junie 1938
Vlag van Swede Swede w/o[1] Vlag van Oostenryk Oostenryk Stade de Gerland, Lyon

5 Junie 1938
17:00
Vlag van Kuba Kuba 3 - 3 (e.t.)
Rapport
Vlag van Roemenië Roemenië Stade Chapou, Toulouse
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Giuseppe Scarpi (Italië)
Socorro Doelpunt na 44 minute 44'
Fernández Doelpunt na 87 minute 87'
Tuñas Doelpunt na 117 minute 117'
Doelpunt na 35 minute 35' Bindea
Doelpunt na 88 minute 88' Barátky
Doelpunt na 105 minute 105' Dobay

5 Junie 1938
17:00
Vlag van Frankryk Frankryk 3 - 1
Rapport
Vlag van België België Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 30 454
Skeidsregter: Hans Wüthrich (Switserland)
Veinante Doelpunt na 1 minute 1'
Nicolas Doelpunt na 16 minute 16', Doelpunt na 69 minute 69'
Doelpunt na 38 minute 38' Isemborghs

5 Junie 1938
17:00
Vlag van Italië Italië 2 - 1 (e.t.)
Rapport
Vlag van Noorweë Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Alois Beranek (Duitsland)
Ferraris Doelpunt na 2 minute 2'
Piola Doelpunt na 94 minute 94'
Doelpunt na 83 minute 83' Brustad

5 Junie 1938
17:30
Vlag van Brasilië Brasilië 6 - 5 (e.t.)
Rapport
Vlag van Pole Pole Stade de la Meinau, Straatsburg
Toeskouers: 13 452
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Leônidas Doelpunt na 18 minute 18', Doelpunt na 93 minute 93', Doelpunt na 104 minute 104'
Romeu Doelpunt na 25 minute 25'
Perácio Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 71 minute 71'
Doelpunt na 23 minute 23' (straf) Scherfke
Doelpunt na 53 minute 53', Doelpunt na 59 minute 59', Doelpunt na 89 minute 89', Doelpunt na 118 minute 118'

5 Junie 1938
18:30
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye 3 - 0 (e.t.)
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Stade municipal, Le Havre
Toeskouers: 11 000
Skeidsregter: Lucien Leclerq (Frankryk)
Košťálek Doelpunt na 93 minute 93'
Nejedlý Doelpunt na 111 minute 111'
Zeman Doelpunt na 118 minute 118'
Herhalings

9 Junie 1938
18:00
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland 2 - 4
Rapport
Vlag van Switserland Switserland Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 20 265
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Hahnemann Doelpunt na 8 minute 8'
Lörtscher Doelpunt na 22 minute 22' (e. d.)
Doelpunt na 42 minute 42' Walaschek
Doelpunt na 64 minute 64' Bickel
Doelpunt na 75 minute 75', Doelpunt na 78 minute 78' Abegglen

9 Junie 1938
18:00
Vlag van Kuba Kuba 2 - 1
Rapport
Vlag van Roemenië Roemenië Stade Chapou, Toulouse
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Alfred Birlem (Duitsland)
Socorro Doelpunt na 51 minute 51'
Oliveira Doelpunt na 57 minute 57'
Doelpunt na 35 minute 35' Dobay

Kwarteindrondte[wysig]


12 Junie 1938
17:00
Vlag van Switserland Switserland 0 - 2
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Stade Victor Boucquey, Lille
Toeskouers: 14 000
Skeidsregter: Rinaldo Barlassina (Italië)
Doelpunt na 40 minute 40' Sárosi
Doelpunt na 89 minute 89' Zsengellér

12 Junie 1938
17:00
Vlag van Swede Swede 8 - 0
Rapport
Vlag van Kuba Kuba Stade du Fort Carré, Antibes
Toeskouers: 6 846
Skeidsregter: Augustin Krist (Tsjeggoslowakye)
H. Andersson Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 81 minute 81', Doelpunt na 90 minute 90'
Wetterström Doelpunt na 32 minute 32', Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 44 minute 44'
Keller Doelpunt na 80 minute 80'
Nyberg Doelpunt na 84 minute 84'

12 Junie 1938
17:00
Vlag van Frankryk Frankryk 1 - 3
Rapport
Vlag van Italië Italië Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 58 455
Skeidsregter: Louis Baert (België)
Heisserer Doelpunt na 10 minute 10' Doelpunt na 9 minute 9' Colaussi
Doelpunt na 51 minute 51', Doelpunt na 72 minute 72' Piola

12 Junie 1938
17:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 1 (e.t.)
Rapport
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 22 021
Skeidsregter: Pal von Hertzka (Hongarye)
Leônidas Doelpunt na 30 minute 30' Doelpunt na 65 minute 65' (straf) Nejedlý
Herhaling

14 Junie 1938
18:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 1
Rapport
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 18 141
Skeidsregter: Georges Capdeville (Frankryk)
Leônidas Doelpunt na 57 minute 57'
Roberto Doelpunt na 62 minute 62'
Doelpunt na 25 minute 25' Kopecký

Halfeindrondte[wysig]


16 Junie 1938
18:00
Vlag van Hongarye Hongarye 5 - 1
Rapport
Vlag van Swede Swede Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 14 800
Skeidsregter: Lucien Leclerq (Frankryk)
Jacobsson Doelpunt na 19 minute 19' (e. d.)
Titkos Doelpunt na 37 minute 37'
Zsengellér Doelpunt na 39 minute 39', Doelpunt na 85 minute 85'
Sárosi Doelpunt na 65 minute 65'
Doelpunt na 1 minute 1'Nyberg

16 Junie 1938
18:00
Vlag van Italië Italië 2 - 1
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 33 000
Skeidsregter: Hans Wüthrich (Switserland)
Colaussi Doelpunt na 51 minute 51'
Meazza Doelpunt na 60 minute 60' (straf)
Doelpunt na 87 minute 87' Romeu

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


19 Junie 1938
17:00
Vlag van Swede Swede 2 - 4
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Jonasson Doelpunt na 28 minute 28'
Nyberg Doelpunt na 38 minute 38'
Doelpunt na 44 minute 44' Romeu
Doelpunt na 63 minute 63', Doelpunt na 74 minute 74' Leônidas
Doelpunt na 80 minute 80' Perácio

Eindstryd[wysig]


19 Junie 1938
17:00
Vlag van Hongarye Hongarye 2 - 4
Rapport
Vlag van Italië Italië Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 45 124
Skeidsregter: Georges Capdeville (Frankryk)
Titkos Doelpunt na 8 minute 8'
Sárosi Doelpunt na 70 minute 70'
Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 35 minute 35' Colaussi
Doelpunt na 16 minute 16', Doelpunt na 82 minute 82' Piola
1938 Wêreldkampioen
Vlag van Italië Italië

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Swede is bekroon met 'n wedstryd sonder mededingers omdat Oostenryk was nie in staat nie om te kompeteer as gevolg van die Oostenrykse Anschluss in Maart 1938.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022