FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
1er Campeonato Mundial de Futbol
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Uruguay Uruguay
Datums 13 Julie – 30 Julie
Spanne 13
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Uruguay Uruguay (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Verenigde State Verenigde State
Vierde plek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 18
Doele 70 (3.89 per wedstryd)
Bywoning 590 549 (32 808 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Guillermo Stábile
(8 doele)
1934

Die 1ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 13 Julie tot 30 Julie 1930 in die Uruguaanse hoofstad Montevideo aangebied. Uruguay wen die trofee nadat hulle Argentinië in die eindstryd klop.

Stadions[wysig]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 (Uruguay)
Montevideo
Estadio Centenario Estadio Gran Parque Central Estadio Pocitos
34°53′40.38″S 56°9′10.08″W  (Estadio Centenario) 34°54′4″S 56°9′32″W  (Estadio Gran Parque Central) 34°54′18.378″S 56°9′22.42″W  (Estadio Pocitos)
Kapasiteit: 90 000 Kapasiteit: 20 000 Kapasiteit: 1 000
Stad de centario uruguay1930 montevideo.jpg Fachada Estadio Gran Parque Central.JPG EsquinaEstadio Pocitos .JPG

Wedstryde[wysig]

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig]

13 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste span in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep 1[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Argentinië Argentinië 3 3 0 0 10 4 +6 6
Vlag van Chili Chili 3 2 0 1 5 3 +2 4
Vlag van Frankryk Frankryk 3 1 0 2 4 3 +1 2
Vlag van Meksiko Meksiko 3 0 0 3 4 13 -9 0

13 Julie 1930
15:00
Vlag van Frankryk Frankryk 4 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Pocitos, Montevideo
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Domingo Lombardi, (Uruguay)
L. Laurent Doelpunt na 19 minute 19'
Langiller Doelpunt na 40 minute 40'
Maschinot Doelpunt na 43 minute 43', Doelpunt na 87 minute 87'
Doelpunt na 70 minute 70' Carreño

15 Julie 1930
16:00
Vlag van Argentinië Argentinië 1 - 0
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Monti Doelpunt na 81 minute 81'

16 Julie 1930
14:45
Vlag van Chili Chili 3 - 0
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Henri Christophe (België)
Vidal Doelpunt na 3 minute 3', Doelpunt na 65 minute 65'
M. Rosas Doelpunt na 51 minute 51' (e. d.)

19 Julie 1930
12:50
Vlag van Chili Chili 1 - 0
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Aníbal Tejada (Uruguay)
Subiabre Doelpunt na 65 minute 65'

19 Julie 1930
15:00
Vlag van Argentinië Argentinië 6 - 3
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Ulises Saucedo (Bolivië)
Stábile Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 80 minute 80'
Zumelzú Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 55 minute 55'
Varallo Doelpunt na 53 minute 53'
Doelpunt na 42 minute 42' (straf), Doelpunt na 65 minute 65' M. Rosas
Doelpunt na 75 minute 75'Gayón

22 Julie 1930
14:45
Vlag van Argentinië Argentinië 3 - 1
Rapport
Vlag van Chili Chili Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Stábile Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 13 minute 13'
M. Evaristo Doelpunt na 81 minute 81'
Doelpunt na 15 minute 15' Subiabre

Groep 2[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 2 2 0 0 6 1 +5 4
Vlag van Brasilië Brasilië 2 1 0 1 5 2 +3 2
Vlag van Bolivië Bolivië 2 0 0 2 0 8 -8 0

14 Julie 1930
12:45
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 2 - 1
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Aníbal Tejada (Uruguay)
Tirnanić Doelpunt na 21 minute 21'
Bek Doelpunt na 30 minute 30'
Doelpunt na 62 minute 62' Preguinho

17 Julie 1930
12:45
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 4 - 0
Rapport
Vlag van Bolivië Bolivië Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 800
Skeidsregter: Francisco Mateucci (Uruguay)
Bek Doelpunt na 60 minute 60', Doelpunt na 67 minute 67'
Marjanović Doelpunt na 65 minute 65'
Vujadinović Doelpunt na 85 minute 85'

20 Julie 1930
13:00
Vlag van Brasilië Brasilië 4 - 0
Rapport
Vlag van Bolivië Bolivië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 1 200
Skeidsregter: Thomas Balvay (Frankryk)
Moderato Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 73 minute 73'
Preguinho Doelpunt na 57 minute 57', Doelpunt na 83 minute 83'

Groep 3[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Uruguay Uruguay 2 2 0 0 5 0 +5 4
Vlag van Roemenië Roemenië 2 1 0 1 3 5 -2 2
Vlag van Peru Peru 2 0 0 2 1 4 -3 0

14 Julie 1930
14:50
Vlag van Roemenië Roemenië 3 - 1
Rapport
Vlag van Peru Peru Estadio Pocitos, Montevideo
Toeskouers: 300
Skeidsregter: Alberto Warnken (Chili)
Deșu Doelpunt na 1 minute 1'
Stanciu Doelpunt na 79 minute 79'
Kovács Doelpunt na 89 minute 89'
Doelpunt na 75 minute 75' Souza Ferreira

18 Julie 1930
14:30
Vlag van Uruguay Uruguay 1 - 0
Rapport
Vlag van Peru Peru Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Castro Doelpunt na 60 minute 60'

21 Julie 1930
14:50
Vlag van Uruguay Uruguay 4 - 0
Rapport
Vlag van Roemenië Roemenië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Dorado Doelpunt na 7 minute 7'
Scarone Doelpunt na 24 minute 24'
Anselmo Doelpunt na 30 minute 30'
Cea Doelpunt na 35 minute 35'

Groep 4[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Verenigde State Verenigde State 2 2 0 0 6 0 +6 4
Vlag van Paraguay Paraguay 2 1 0 1 1 3 -2 2
Vlag van België België 2 0 0 2 0 4 -4 0

13 Julie 1930
15:00
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 - 0
Rapport
Vlag van België België Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: José Macías (Argentinië)
McGhee Doelpunt na 23 minute 23'
Florie Doelpunt na 45 minute 45'
Patenaude Doelpunt na 69 minute 69'

17 Julie 1930
14:45
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 - 0
Rapport
Vlag van Paraguay Paraguay Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 800
Skeidsregter: José Macías (Argentinië)
Patenaude Doelpunt na 10 minute 10', Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 50 minute 50'

20 Julie 1930
15:00
Vlag van Paraguay Paraguay 1 - 0
Rapport
Vlag van België België Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 900
Skeidsregter: Ricardo Vallarino (Uruguay)
Vargas Peña Doelpunt na 40 minute 40'

Uitklopfase[wysig]

  Halfeindronde Eindronde
             
26 Julie – Montevideo
 Vlag van Argentinië Argentinië 6  
 Vlag van Verenigde State Verenigde State 1   30 Julie – Montevideo
     Vlag van Argentinië Argentinië 2
27 Julie – Montevideo    Vlag van Uruguay Uruguay 4
 Vlag van Uruguay Uruguay 6
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1  

Halfeindrondte[wysig]


26 Julie 1930
14:45
Vlag van Argentinië Argentinië 6 - 1
Rapport
Vlag van Verenigde State Verenigde State Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 72 886
Skeidsregter: John Langenus (België)
Monti Doelpunt na 20 minute 20'
Scopelli Doelpunt na 56 minute 56'
Stábile Doelpunt na 69 minute 69', Doelpunt na 87 minute 87'
Peucelle Doelpunt na 80 minute 80', Doelpunt na 85 minute 85'
Doelpunt na 89 minute 89' Brown

27 Julie 1930
14:45
Vlag van Uruguay Uruguay 6 - 1
Rapport
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 79 867
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Cea Doelpunt na 18 minute 18', Doelpunt na 67 minute 67', Doelpunt na 72 minute 72'
Anselmo Doelpunt na 20 minute 20', Doelpunt na 31 minute 31'
Iriarte Doelpunt na 61 minute 61'
Doelpunt na 4 minute 4' Vujadinović

Eindstryd[wysig]


30 Julie 1930
15:30
Vlag van Uruguay Uruguay 4 - 2
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 93 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Dorado Doelpunt na 12 minute 12'
Cea Doelpunt na 57 minute 57'
Iriarte Doelpunt na 68 minute 68'
Castro Doelpunt na 89 minute 89'
Doelpunt na 20 minute 20' Peucelle
Doelpunt na 37 minute 37' Stábile
1930 Wêreldkampioen
Vlag van Uruguay Uruguay

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo(2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022