Gesinchroniseerde swem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Gesinchroniseerde swemitem word uitgevoer.
Die Russiese span wys hulle slag.

Gesinchroniseerde swem is 'n watersport wat vroeër ook "kunsswem" of "waterballet" genoem was. "Gesinchroniseer" beteken "tegelyk". Die sport word veral deur meisies beoefen. Dit kan vergelyk word met ballet wat in 'n swembad beoefen word. Dit is 'n sierlike, maar swaar sport. Die spanlede moet nie net die vier swemstyle, (vryslag, vlinderslag, rugslag en skoolslag) onder die knie hê nie, maar ook 'n gevoel vir ritme hê.

Gesinchroniseerde swem is sedert 1984 op die program van die Olimpiese Spele.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese somersporte Logo van die Olimpiese Spele

Somerspele: Atletiek · Basketbal · Boks · Boogskiet · Driekamp · Fietsry · Gewigoptel · Gimnastiek · Handbal · Hokkie · Judo · Kanovaart · Moderne vyfkamp · Ruitersport · Pluimbal · Roei · Rugby Sewes · Sierduik · Skerm · Skyfskiet · Seiljagwedvaart · Sokker · Stoei · Swem · Gesinchroniseerde swem · Taekwondo · Tafeltennis · Tennis · Vlugbal · Waterpolo

Voormalige Olimpiese sporte: Baskiese pelote · Bofbal · Gholf · Jeu de paume · Krieket · Kroket · Lacrosse · Motorbootresies · Polo · Sagtebal · Toutrek