Sagtebal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sagtebal spel word gespeel.
Die bal.

Sagtebal is 'n spansport wat veral in die Verenigde State populêr is. Sagtebal is verwant aan bofbal en die reëls van die twee sporte stem tot 'n groot mate ooreen. Die bal word egter onderarm ingegooi. Balle is ook groter as die wat vir bofbal gebruik word. As die spel binnehuis gespeel word, word 'n bal met 'n sagter tekstuur gebruik.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sagtebal (kategorie)