Boks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Bokswedstryd tussen Ricardo Domínguez (links) en Rafael Ortíz.
Twee boksers van die Amerikaanse lugmag tydens 'n toernooi in 2004.

Boks is 'n taktiese vegsport. Twee teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan. Die gebeur met enkel houe, of 'n kombinasie van verskillende houe; die direkte hou, die ophou en die hoek. Krag is nie so belangrik soos snelheid nie, vir die rede word boks ook nie as 'n kragsport gekategoriseer nie. Naas die tradisionele mans-boksitems word kampioenskappe vir dames ook aangebied.

Olimpiese boks het 'n ouderdomsbeperking van 17-34 jaar en mans kompeteer volgens gewigsgroepe.

Reëls[wysig]

Slegs houe of stote met 'n geslote vuis bo die gordel word toegelaat. Verder is die volgende verbode: buk benede die gordel van die teenstander, vashou, stoei, slinger, houe agter die kop, vashou aan die ringtoue, lig van 'n been, trap of skop, die gebruik van 'n knie asook die aanval van 'n teenstander wat teen die planke is.

Suid-Afrikaanse boksers[wysig]

Van die bekende Suid-Afrikaanse boksers sluit in:

Eksterne skakels[wysig]


Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Boks (kategorie)
Olimpiese somersporte Logo van die Olimpiese Spele

Somerspele: Atletiek · Basketbal · Boks · Boogskiet · Driekamp · Fietsry · Gewigoptel · Gimnastiek · Handbal · Hokkie · Judo · Kanovaart · Moderne vyfkamp · Ruitersport · Pluimbal · Roei · Rugby Sewes · Sierduik · Skerm · Skyfskiet · Seiljagwedvaart · Sokker · Stoei · Swem · Gesinchroniseerde swem · Taekwondo · Tafeltennis · Tennis · Vlugbal · Waterpolo

Voormalige Olimpiese sporte: Baskiese pelote · Bofbal · Gholf · Jeu de paume · Krieket · Kroket · Lacrosse · Motorbootresies · Polo · Sagtebal · Toutrek