Fietsry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Fietsryer tydens 'n wedren.
'n Fiets word aangewend kokosneute te vervoer.
Fietsry het 'n ryke geskiedenis.

Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport. Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort- na middelafstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.

Fietsry vir vervoer[wysig]

Fietsry word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer. Voorbeelde hiervan is 'n posbode wat briewe per fiets aflewer of 'n persoon wat 'n fiets inspan om na sy werksplek te reis.

Fietsry vir rekreasie[wysig]

Fietse word ook algemeen ingespan as ontspanning om (gewoonlik kort) plesierritte te onderneem.

Fietsry vir Sport[wysig]

Fietsry is 'n versamelnaam vir alle sporte waar daar van fietse gebruik gemaak word om aan wedrenne deel te neem. Die Internasionale Fietsry Federasie (UCI) organiseer die sport wêreldwyd. Die sport bestaan uit 'n aantal items, maar ongeag van die item, dra die wêreldkampioen altyd die reënboogtrui tydens kompetisies.

Die Olimpiese fietsryitems sluit in:

In Suid Afrika word fietsry deur die nasionale federasie beheer: Fietsry Suid-Afrika.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Fietsry (kategorie)
Olimpiese somersporte Logo van die Olimpiese Spele

Somerspele: Atletiek · Basketbal · Boks · Boogskiet · Driekamp · Fietsry · Gewigoptel · Gimnastiek · Handbal · Hokkie · Judo · Kanovaart · Moderne vyfkamp · Ruitersport · Pluimbal · Roei · Rugby Sewes · Sierduik · Skerm · Skyfskiet · Seiljagwedvaart · Sokker · Stoei · Swem · Gesinchroniseerde swem · Taekwondo · Tafeltennis · Tennis · Vlugbal · Waterpolo

Voormalige Olimpiese sporte: Baskiese pelote · Bofbal · Gholf · Jeu de paume · Krieket · Kroket · Lacrosse · Motorbootresies · Polo · Sagtebal · Toutrek