Skyfskiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hattie Johnson 2.jpg

Skyfskiet bestaan uit 'n aantal kompeterende sporte waar gewere en pistole gebruik word om op teikens te skiet. Noukeurigheid, snelheid en die tipe wapen wat gebruik word is hier belangrik.

In die verlede was jag en skyfskiet gereeld met mekaar verwar. Die rede hiervoor was dat daar tydens die Olimpiese Somerspele op lewende duiwe geskiet was. Deesdae, as met 'n pyl en boog skiet word, word dit boogskiet genoem, terwyl die skiet van wild onder jag val.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Skyfskiet (kategorie)