John Tyler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
John Tyler
Johntyler.jpg
10de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18414 Maart 1845
Voorganger William Henry Harrison
Opvolger James K. Polk
Geboortedatum 29 Maart 1790
Geboorteplek Charles City County, Virginië
Sterftedatum 18 Januarie 1862
Sterfteplek Richmond, Virginië
Eerste Dame Letitia Christian (1813–1842)
Julia Gardiner (1844–1862)
Politieke party Onafhanklik
Visepresident Geen
Handtekening John Tyler Signature.svg

John Tyler (29 Maart 179018 Januarie 1862) was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845). Tydens sy ampstermyn het Florida op 3 Maart 1845 die 27ste deelstaat van die Verenigde State geword.