James K. Polk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
James Knox Polk
Polkpolk.jpg
11de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18454 Maart 1849
Voorganger John Tyler
Opvolger Zachary Taylor
Geboortedatum 2 November 1795
Geboorteplek Pineville, Noord-Carolina
Sterftedatum 15 Junie 1849
Sterfteplek Nashville, Tennessee
Eerste Dame Sarah Childress
Politieke party Demokraat
Visepresident George Dallas
Handtekening James K Polk Signature.svg

James Knox Polk (2 November 179515 Junie 1849) was die elfde President van die Verenigde State (1845–1849). Tydens sy ampstermyn het Texas (29 Desember 1845) die 28ste, Iowa (28 Desember 1846) die 29ste en Wisconsin (29 Mei 1848) die 30ste deelstaat van die Verenigde State geword.