Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Kagisano-Molopo
Kaart van Suid-Afrika wat Kagisano-Molopo in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW397
Hoofstad Ganyesa
Grootste tale Tswana, Afrikaans
Area 23 827 km²  
Bevolking 105,789 (2011)

Die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt om hierdie munisipaliteit, met die kode NW397, te vorm.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: