Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Ramotshere Moiloa
Kaart van Suid-Afrika wat Ramotshere Moiloa in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Ngaka Modiri Molema
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW385
Hoofstad Zeerust
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Engels
Area 7 193 km²  
Bevolking 150,713 (2011)


Die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Zeerust Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: