Kepler-33

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kepler-33
Sterrebeeld Lier
Spektraaltipe G1IV
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 19h 16m 18,61s
Deklinasie +46° 00′ 18,8″
Skynmagnitude (m) 13,9
Besonderhede
Massa (M) 1,164
Radius (R) 1,615
Ouderdom (jaar) 4,27 miljard
Temperatuur (K) 5 849
Planete 5
Ander name
KOI-707, KIC 9458613, 2MASS19161861+4600187
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Kepler-33 is ’n ster in die sterrebeeld Lier met vyf bekende planete. Dit het begin om uit die hoofreeks te beweeg[1]; dit het rofweg 161,5% van die Son se radius, maar net 116,4% van sy massa. Dit is waarskynlik ’n G-tipe ster. Sy afstand is onbekend.

Planeetstelsel[wysig]

Die ontdekking van ’n vyfplaneetstelsel is op 26 Januarie 2012 aangekondig.[1] Anders as ander sterre wat via die Kepler-ruimteleskoop bevestig is, is hul massa onbekend. Te oordeel na hul radiusse, kan b ’n groot Aarde-tipe of klein Neptunus-tipe planeet wees, terwyl die ander vier waarskynlik laasgenoemde is.

Die Kepler-33-stelsel[1]
Planeet
(vanaf ster)
Massa Semi-hoofas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Radius
b 0,0677 ± 0,0014 5,66793 ± 0,00012 0,16 ± 0,02 RJ
c 0,1189 ± 0,0025 13,1756 ± 0,00014 0,29 ± 0,027 RJ
d 0,1662 ± 0,0035 21,776 ± 0,00011 0,48 ± 0,04 RJ
e 0,2138 ± 0,0045 31,7844 ± 0,00039 0,36 ± 0,034 RJ
f 0,2535 ± 0,0054 41,029 ± 0,00042 0,4 ± 0,037 RJ

Verwysings[wysig]


Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Sterre met vier of meer planete
Agt: SonSewe: HD 10180Kepler-90Ses: HD 40307Kepler-11Vyf: 55 CancriGliese 667 CKepler-186Kepler-20Kepler-62Kepler-32Kepler-33 • Kepler-55 • Kepler-84 • Kepler-102 • Kepler-122 • Kepler-169 • Kepler-238 • Kepler-292 • Kepler-296 • Vier: Gliese 876Upsilon AndromedaeMu AraeGliese 676 A • HD 141399 • HR 8799Kepler-37 • Kepler-24 • Kepler-89 • Kepler-26 • Kepler-48 • Kepler-49 • Kepler-80 • Kepler-79 • Kepler-82 • Kepler-85 • Kepler-106 • Kepler-282