Kroate

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kroate
(Hrvati)
Croats.jpg
Totale bevolking: 7,5 tot 8,5 miljoen (skatting)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Kroasië Kroasië:
3 874 321 (2011)[1]

Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina:
   553 000 (2013)[2]
Vlag van Duitsland Duitsland:
   227 510
Vlag van Oostenryk Oostenryk:
   150 719
Vlag van Australië Australië:
   126 264
Vlag van Serwië Serwië:
   57 900
Vlag van Swede Swede:
   35 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika:
   8 000

Taal: Kroaties
Geloofsoortuiging: Oorwegend Rooms-Katoliek
Verwante etniese groepe: Slawe

  Suid-Slawe

Die Kroate (Kroaties: Hrvati) is 'n Suid-Slawiese volk van sowat 8 miljoen mense (waarvan net 3,8 miljoen in Kroasië woon, 550 duisend in Bosnië-Herzegowina en sowat 3,5 miljoen in ander lande). Die meeste Kroate is Rooms-Katoliek.

Verwysings[wysig]