Litauers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Litauers
(lietuviai)
Lietuviai.Lithuanians.png
Totale bevolking: 4-6 miljoen (skatting)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Litaue Litaue:
2 864 000 (2007)

Vlag van Brasilië Brasilië:
   900 000
Vlag van Verenigde State Verenigde State:
   722 879
Vlag van Republiek van Ierland Republiek van Ierland:
   120 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk:
   100 000
Vlag van Kanada Kanada:
   65 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika:
   60 000
Vlag van Rusland Rusland:
   50 000
Vlag van Argentinië Argentinië:
   40 000
Vlag van Letland Letland:
   25 000
Vlag van Belarus Wit-Rusland:
   30 000
Vlag van Duitsland Duitsland:
   30 000
Vlag van Pole Pole:
   25 000
Vlag van Noorweë Noorweë:
   20 000
Vlag van Australië Australië:
   15 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne:
   11 000
Vlag van Uruguay Uruguay:
   10 000
Vlag van Swede Swede:
   8 000
Vlag van Kasakstan Kasakstan:
   7 000
Vlag van Denemarke Denemarke:
   3 000
Vlag van Frankryk Frankryk:
   2 500

Taal: Litaus
Geloofsoortuiging: Oorwegend Rooms-Katolieke, Protestante
Verwante etniese groepe: Indo-Europeërs

  Balte
   Lette

Die Litauers (Litaus lietuviai, enkelvoud lietuvis) vorm die inheemse Baltiese bevolking van Litaue wat tans sowat 2,9 miljoen mense beloop. 'n Verdere miljoen mense word by die Litause diaspora in Europese of oorsese lande gereken, terwyl 'n groter aantal mense in oorsese gebiede uitsluitlik of gedeeltelik van Litause afkoms is.

Die moedertaal van Litauers is Litaus, wat naas Lets die enigste oorlewende taal van die Baltiese taalfamilie is. Die meeste Litauers is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk, terwyl die Lietuvininkai, wat voor die Tweede Wêreldoorlog die noordelike gedeelte van Oos-Pruise ("Pruisies-Litaue") bewoon het, oorwegend lede van die Evangelies-Lutherse Kerk was.

Naas die inheemse Baltiese bevolking was daar steeds ook groot minderhede Slawe en Jode in Litaue. Daar word beraam dat 80 persent van Suid-Afrika se Joodse bevolking van 75 000 van Litause afkoms is.