Mkuze

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mkuze
Ligging van Mkuze op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mkuze
Mkuze
Koördinate: 27°37′S 32°2′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Umkhanyakude
Hoogte 140 m (459 vt)

Mkuze is 'n klein dorp in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê sowat 350 km noord van Durban en 50 km van Hluhluwe. Die N2 nasionale pad gaan deur Mkuze. Daar is ook 'n spoorweghalte hier.

Sien ook[wysig]