Moses Mabhida-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moses Mabhida Stadion
FIFA World Cup 2010 Netherlands Japan.jpg
Ligging Durban, Suid-Afrika
Gebou 2006
Geopen November 28, 2009
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Eienaar
Operateur Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging (SAFA)
Oppervlak Gras
Tuisveld van
Kapasiteit

Die Moses Mabhida-stadion is 'n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, 'n voormalige Algemene Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, vernoem is.

Dit sal een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 wees. Die stadion het 'n beplande kapasiteit van 70 000.[1] Die stadion is aangrensend aan die ABSA-stadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatstroombaan wat gebruik word vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut, en 'n vervoerstasie

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]