Muldersdrift

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Muldersdrift
Muldersdrift is 'n groot rolspeler in die gasvryheidsbedryf
Muldersdrift is 'n groot rolspeler in die gasvryheidsbedryf
Ligging van Muldersdrift op 'n kaart (Gauteng)
Muldersdrift
Muldersdrift
 Muldersdrift se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°1′60″S 27°51′0″O Koördinate: 26°1′60″S 27°51′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distrik Wesrand
Munisipaliteit Mogale City
Oppervlak
 - Stad 4,66 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 744
 - Digtheid 374/km² (968,7/myl2)
Ras (2011)
 • Swart 89.9%
 • Kleurling 0.9%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 9.1%
 • Ander 0%
Taal (2011)
 • Tswana 19.2%
 • Zoeloe 15.1%
 • Sotho 10.1%
 • Engels 8.4%
 • Ander 47.2%
Poskode (straat) 1747
Poskode (posbus) 1739
Skakelkode(s) 011

Muldersdrift is 'n klein nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is net noord van Krugersdorp waar die N14 nasionale pad die Krokodilrivier kruis. Die pad terug na Krugersdorp gaan teen die bekende Muldersdrift opdraand uit wat uiters gewild is onder die hardlopers en fietsryers as 'n oefenplek.