Carletonville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Carletonville
Ligging van Carletonville op 'n kaart (Gauteng)
Carletonville
Carletonville
 Carletonville se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°21′29″S 27°23′53″O Koördinate: 26°21′29″S 27°23′53″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distrik Wesrand
Munisipaliteit Merafong City
Stigting 1960
Oppervlak[1]
 - Dorp 35,14 km²  (13,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 23 000
 - Digtheid 655/km² (1 696,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 70.1%
 • Kleurling 0.9%
 • Indiër/Asiër 1.3%
 • Blank 27.4%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 24.9%
 • Xhosa 19.8%
 • Tswana 13.2%
 • Sotho 13.2%
 • Ander 28.9%
Poskode (straat) 2500
Poskode (posbus) 2499
Skakelkode(s) 018

Carletonville is 'n dorp in die weste van Gauteng bekend om sy goudmyne. Die gebied is een van die rykste goud-produserende gebiede ter wêreld. Die Western Deep Levels-myn is 3 581 m diep - een van die wêreld se diepstes.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is deur verskeie mynmaatskappye ontwikkel vanaf 1937, en is vernoem na 'n bekende myndirekteur van Consolidated Gold Fields, Carleton Jones. Die dorp is 1948 geproklameer en het in 1959 munisipale status verkry.

Carletonville is tans deel van die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit.

Hier woon 165 000 mense. Die dorp is net noord van die N12 nasionale pad.

Omgewing[wysig]

Sowat 10 km oos van die dorp is die Wonderfontein wat die bron is van die Mooirivierloop, 'n sytak van die Mooirivier.

Bekende persone vanaf Carletonville[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Carletonville”. Sensus 2011.