Namakgale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Namakgale
Ligging van Namakgale op 'n kaart (Limpopo)
Namakgale
Namakgale
 Namakgale se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°56′05″S 31°1′42″O Koördinate: 23°56′05″S 31°1′42″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Mopani
Munisipaliteit Ba-Phalaborwa
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 12,97 km²  (5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 36 365
 - Digtheid 2 804/km² (7 262,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.6%
 • Kleurling 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 0.1%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 65.5%
 • Tsonga 23.3%
 • Sotho 3.8%
 • Zoeloe 2.0%
 • Ander 5.3%
Poskode (straat) 1391
Poskode (posbus) 1391
Skakelkode(s) 015

Namakgale is 'n groot township digby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (12 km), Lulekani (10 km), Makhushane en Mashishimale op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 36 365 gehad.[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Namakgale”. Sensus 2011.
  2. Hoofplek Namakgale Sensus 2011