Ofcolaco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ofcolaco
Ligging van Ofcolaco op 'n kaart (Limpopo)
Ofcolaco
Ofcolaco
Koördinate: 24°06′S 30°23′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Mopani
Tydsone SAST (UTC+2)

Ofcolaco (Officers Colonial Land Company) is 'n klein dorpie in die oostelike Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie is in 1920 deur 'n groep Britse veterane van die Eerste Wêreldoorlog gestig. Hulle het grond langs die Selatirivier gekoop. Die maatskappy is egter jare later gelikwideer.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]