Nick Mallett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nick Mallett Sportportaal
Volle naam Nicholas Vivian Howard Mallett
Geboortedatum 30 Oktober 1956 (1956-10-30) (57 jaar oud)
Geboorteplek Haileybury, Engeland
Lengte 1,93 m
Gewig 102 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Agsteman
Professionele klubs
Villager RVK
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne    
1984 Westelike Provinsie
korrek op .
Nasionale span(ne) Wedst (pte)
1984 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 (4)
korrek op .
Spanne afgerig
1997-2000 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Rugbykommentator en -analis op TV
Skool St. Andrew's-kollege, Grahamstad
Universiteit Universiteit van Kaapstad
Universiteit van Oxford

Nicholas Vivian Howard Mallett (gebore 30 Oktober 1956) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter. Hy het vir die Springbokke gespeel en ook later die span afgerig. Tans is hy 'n rugbykommentator en -analis vir die TV-kanaal SuperSport.

Mallet het in November 1997 by Carel du Plessis oorgeneem as die nasionale afrigter. Hy word in Oktober 2000 opgevolg deur Harry Viljoen.

Eksterne skakels[wysig]

Voorafgegaan deur:
Carel du Plessis
Springbokafrigters
1997 - 2000
Opgevolg deur:
Harry Viljoen