Nuwelandstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nuweland
Stormers rugby.jpg
’n Super 14-wedstryd op Nuweland
Ligging Nuweland, Kaapstad
Koördinate 33°58′13.89″S 18°28′6.80″O
Eienaar Westelike Provinsie Rugbyunie
Oppervlak Gras
Tuisveld van
Die Stormers, Westelike Provinsie en Springbokke
Kapasiteit
51 900 (Rugby)

Nuwelandstadion is ’n stadion wat in Kaapstad, Suid-Afrika geleë is. Die stadion het ’n kapasiteit van 51 900 mense en bied sitplekke en losies.

Verskeie sportklubs gebruik tans die stadion as hulle tuisveld, naamlik:

Nuwelandstadion was tot die einde van die 2004/05 seisoen ook die tuisveld van die Ajax Kaapstad-sokkerspan tydens die Premier Sokkerliga. Ajax speel nou by die Athlone-stadion.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]