Oesbekies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oesbekies
Oʻzbek, Ўзбек, اوزبیک
Gepraat in: Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Kirgisië Kirgisië
Vlag van Afganistan Afganistan
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Kasakstan Kasakstan
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 
Gebied: Sentraal-Asië
Totale sprekers: 22 miljoen[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Uighuries
   Wes-Uighuries
    Oesbekies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Gereguleer deur: Oesbekiese taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: uz
ISO 639-2: uzb
ISO 639-3: uzb 
Verspreiding van Oesbekies

Oesbekies (Oʻzbek, Ўзбек, اوزبیک) is 'n Turkiese taal met sowat 22 miljoen sprekers in Oesbekistan, Kirgisië, Afghanistan, Pakistan, Kasakstan, Turkmenistan, Tadjikistan, Rusland en die Volksrepubliek van Sjina. Dit is die mees verspreide taal in Sentraal-Asië, die derde mees gesproke Turkse taal ná Turks en Azerbeidjans en die amptelike taal in die Republiek van Oesbekistan. Tot 1993 is die Cyrilliese alfabet gebruik en sedert 1993 word Oesbekies met 'n nuwe Turks-Latynse alfabet geskryf, wat vir hulle Turkse tale in Sentraal-Asië beplan is. In Afghanistan en Tadjikistan word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Oesbekies