Penge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika, vir die voorstad van Londen, sien Penge (Londen).
Penge
Ligging van Penge op 'n kaart (Limpopo)
Penge
Penge
Koördinate: 24°23′0″S 30°19′″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Bevolking (2001)
 - Stad 1 257
Tydsone SAST (UTC+2)

Penge is 'n dorpie in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die walle Olifantsrivier en is 40 km noord van Burgersfort.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is ook 'n slagoffer van die dalende vraag na asbes. Gedurende 1907 is groot hoeveelhede amosiet (wit asbes) op die plaas Penge ontdek. Die plaas is na 'n voorstad in Londen vernoem. Mynboubedrywighede het in 1910 begin en vir 'n lang tyd het die twee verwante myne Weltevrede en Kromellenberg die meeste van die wêreld se produksie van hierdie asbes gelewer. Die myne het onlangs gesluit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]