Pieter Hendrik Kritzinger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pieter Hendrik Kritzinger, wat gebore is in die Oos-Kaap in 1870 en oorlede is in Cradock in 1930, was ‘n Boere generaal en guerillamag aanvoerder tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

As ‘n generaal in Christiaan de Wet se Vrystaatse magte, het Kritzinger se kommandos saam met Gideon Scheepers s’n suksesvolle aanvalle diep in die Kaapkolonie teen Britse troepe geloods. Dit het Britse kommunikasie- en voorraadlyne erg ontwrig.