Ricus Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ricus Nel
[[Beeld:
Ricus Nel at "5 vir 50000" Charity
|250px]]
Geboorte 13 Desember 1979 (1979-12-13) (34 jaar oud)
Rustenburg, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger, Musikant
Uitgewer(s) Select-musiek
Webwerf www.ricusnel.co.za, Agent: Music Profile
Assosiasies Bok van Blerk, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Dozi, Huisgenoot-Skouspel, inniBOS, Lianie May
Portal.svg Musiekportaal

Ricus Nel is 'n Afrikaanse musikant en sanger wat al goue status bereik het met verkope. Sy debuutalbum, Sak en Pak is op 15 Augustus 2011 deur Select-musiek vrygestel. Hy roem daarop dat hy dertien musiekinstrumente kan speel. Hy was gereeld op Jukebox, 'n gewilde program op kykNET te sien.[1]

Daar is omtrent nie ‘n CD deur ‘n gewilde Afrikaanse treffersparadesanger waarop Ricus Nel se veelsydige musikaliteit nie benut word nie!

Na die groot sukses van sy debuut vrystelling is Ricus Nel terug met 'n opvolg-album, dit beloof om selfs meer as voorheen te beïndruk. Hierdie multi talentvolle kunstenaar is die eerste keer opgemerk as die musikant wat byna enige instrument kan speel, totdat gehore besef hy het 'n baie unieke stem wat daarmee gepaard gaan! Hierdie album is opgeneem met 'n tipiese aardse - organiese gevoel, en die liedjies is diep, maar lewendig en eg. Die meeste van die liedjies is oorspronklik, met die uitsondering van 'n paar "covers" soos "Amanda", "You're My Best Friend" en ook die 2 instrumentele verrassings "Grenswag" en "Outa In Die Langpad". As 'n mens 'n woord kan kies om hierdie album te beskryf, is die woord "tydloos" wat opkom. En as jy geluister het na "Nogsteeds So Lief Vir Haar", "Skryf Jou Naam Op My Hart" en "Beskermengel", sal jy verstaan ​​hoekom! [2]

Getroud met[wysig]

Diskografie[wysig]

  • Sak en Pak, 2011
  • Sout van die Aarde, 2013

Musiek Video Lys[wysig]

Sien ook[wysig]

Media[wysig]

Eksterne Skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Ricus Nel, kykNET se webwerf, 22 Augustus 2011
  2. Ricus Nel, Vetseun se webwerf
  3. Ricus Nel en Liza Bronner se liefdesverhaal”. JA.FM. URL besoek op 2014-03-03.