Sisiliaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sisiliaans
sicilianu
Gepraat in: Vlag van Italië Italië
Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Australië Australië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Verenigde State Verenigde State 
Gebied: Flag of Sicily.svg Sisilië
Flag of Apulia.svg Apulië
Flag of Calabria.svg Kalabrië
Flag of Campania.svg Kampanië
Totale sprekers: 4,7 miljoen (2002)[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Suid-Romaans
   Sisiliaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Sicily.svg Sisilië
Gereguleer deur: Instituut van Sisiliaans
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: scn
ISO 639-3: scn 
Tale van Suid-Italië

Sisiliaans (sicilianu) is die Romaanse taal wat in Italië op die eiland Sisilië, in Apulië, Kalabrië en Kampanië, en van Italiaanse emigrante in Argentinië, Australië, Brasilië, Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika van 10 miljoen mense gepraat word. Daar is ook 'n Sisiliaanse Wikipedia.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Sisiliaans


Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova