Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
|||
| Provinsie | Noord-Kaap | ||
| Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme | ||
| Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
| Munisipale kode | NC077 | ||
| Hoofstad | Prieska | ||
| Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
| Area | 14 725 km² | ||
| Bevolking | 21,591 (2011) | ||
Die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings [wysig]
Nedersettings in die munisipaliteit:
|
|||||||||||||||||||||