Verre-Ooste
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Verre-Ooste is 'n Eurosentriese term wat dikwels gebruik word om Suid-Asië, Oos-Asië en Suidoos-Asië aan te dui. Soms word die mees oostelike geleë gedeelte van Rusland; die Russiese Verre-Ooste (met as belangrikste hawe Vladivostok) en die westelike Stille Oseaan ook hierby ingesluit.
| Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
|
||||||||||||||||||||||||
| Sien ook Kontinente van die wêreld | |||||||||||||||||||||||||