Wladiwostok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Wladiwostok
Владивосток
Vladivostok harbor.jpg

Wladiwostok in Oos-Rusland Wapen
Russia - Roesski-Vladivostok.PNG
Coat of Arms of Vladivostok (Primorsky krai) (2001).png
Primorski-krai in Rusland
Map of Russia - Primorsky Krai (2008-03).svg
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Krai Coat of arms of Primorsky Krai.svg Primorski-krai
 Koördinate 43°8′N 131°54′O
 Stigting 1860
 Stadstatus 1880
 Oppervlakte:  
 - Totaal 600 vk km
 Hoogte bo seevlak 171 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 600 378
 - Bevolkingsdigtheid 991,2/vk km
 Tydsone UTC +11
 Burgemeester Jewgeni Poesjkarjof
 Amptelike webwerf www.vlc.ru

Wladiwostok (Russies: Владивосто́к) is die hoofstad van Primorski-krai in die ooste van Rusland en het 'n geraamde bevolking van 600 378 (2013). Die Wladiwostok Internasionale Lughawe is naby aan die stad geleë.

Geskiedenis[wysig]

Wladiwostok in 1910.

Susterstede[wysig]

Wladiwostok het sestien susterstede.