Vlag van Frans-Polinesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Frans-Polinesië
Vlag van  Frans-Polinesië
Verhouding 2:3
Goedgekeur 4 Desember 1984
Ontwerp ’n Horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.

Die Franse oorsese gebied Frans-Polinesië het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eilandgroep se nie-amptelike vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.

Ander vlae[wysig]

Administratiewe vlae[wysig]

Vlae van die Genootskapseilande[wysig]

Leewardeilande[wysig]

Windwardeilande[wysig]

Vlae van die Tuamotu-argipel[wysig]

Vlae van die Australeilande[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: