Vlag van Tristan da Cunha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Tristan da Cunha
Vlag van  Tristan da Cunha
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 20 Oktober 2002
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.
Ontwerp deur Graham Bartram

Die vlag van Tristan da Cunha, ’n Britse oorsese gebied is op 20 Oktober 1984[1] in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Voor 20 Oktober 2002 het Tristan da Cunha die vlag van Sint Helena gebruik vir amptelike doeleindes.

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Tristan da Cunha by Flags of the World. URL besoek op 8 Februarie 2010.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: