Witrand-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witrand-klipkabeljou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. albomarginatus
Binomiale naam
Epinephelus albomarginatus
Boulenger, 1903

Die witrand-klipkabeljou (Epinephelus albomarginatus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van die suide van Mosambiek tot Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as white-edged rockcod.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop, lyf en dorsale vin het bruin kolletjies op. Die pektorale- en bekkenvinne is geel en die anale en stervinne het 'n wit rand op. Die vis word tot 82 cm lank en 13 kg swaar.

Habitat[wysig]

Die witrand-klipkabeljou leef in koraalriwwe en rotsagtige bodems in water wat 10–120 m diep is. Hulle eet ongewerweldes wat op die bodem leef, vis en tjokka. Die visse is hermafrodiete. Die wyfies skiet kuit van Oktober tot Februarie in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit is 'n gewilde eetvis en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]