2020 Viëtnamese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Viëtnam 2020 Formule 1 Viëtnamese Grand Prix
Circuit de Hanoi.png
Datum afgelas
Plek Hanoi Straatrenbaan

Die 2020 Formule Een Viëtnamese Grand Prix, sou op 5 April 2020 op Hanoi se straatrenbaan gehou word. Dit sou die eerste uitgawe van die Viëtnamese Grand Prix wees, maar die wedren is onbepaald uitgestel deur die FIA weens die uitbreek van die Koronaviruspandemie van 2019-2020.[1] Die wedren was ook nie in 2021 op die kalender nie weens ander redes.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Formula 1, FIA announces postponement of the 2020 Vietnamese Grand Prix Formula 1®". www.formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 28 Maart 2020.