Gaan na inhoud

2021 Stiermarkse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 BWT Großer Preis der Steiermark 2021
Datum 27 Junie 2021
Plek Red Bull Ring
Voorste wegspringplek
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:03.841
Vinnigste rondte
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:07.058 (rondte 71 van 71)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-Honda
2 Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2021 Formule Een Stiermarkse Grand Prix is op 27 Junie 2021 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande in Stiermarke verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
Représentation des pneus durs
   Hard
(Tipe C2)
Représentation des pneus medium
 Medium
(Tipe C3)
Représentation des pneus tendres
    Sag
(Tipe C4)

Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:05.910
2 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:06.166
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:06.332
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:06.386
5 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:06.397
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:05.412
2 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:05.748
3 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:05.790
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.796
5 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:05.827
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.369
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:04.573
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.832
4 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:05.026
5 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:05.150
  • Pierre Gasly, tweede vinnigste in die eerste vrye oefensessie, neem nie aan die volgende een deel nie weens 'n enjinprobleem met sy AT025;
  • 'n Ongewone voorval kom voor in die kuipelaan, toe Valtteri Bottas die plek voor sy motorhuis op nuwe bande verlaat, tol en gelukkig niemand beseer nie, aangesien baie personeel daar rondgestaan het. McLaren-werktuigkundiges stoot sy motor terug om hom te help om weer weg te trek. Die renbeamptes is van hierdie fout in kennis gestel, en hy word gestraf deur die aftrekking van twee punte op sy superlisensie en 'n straf van drie wegspringplekke in die hoofren.[1]

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:04.489 1:04.433 1:03.841 1
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.537 1:04.443 1:04.035 5*
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.672 1:04.512 1:04.067 2
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:04.584 1:04.298 1:04.120 3
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:04.638 1:04.197 1:04.168 4
6 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:04.765 1:04.429 1:04.236 6
7 16 Charles Leclerc Ferrari 1:04.745 1:04.646 1:04.472 7
8 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:04.608 1:04.631 1:04.514 11**
9 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:04.971 1:04.582 1:04.574 9
10 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:04.821 1:04.663 1:04.708 10
11 63 George Russell Williams-Mercedes 1:05.033 1:04.671 11
12 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:04.859 1:04.800 12
13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:05.142 1:04.808 13
14 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:05.051 1:04.875 14
15 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:05.092 1:04.913 15
16 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:05.175 16
17 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:05.217 17
18 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:05.429 18
19 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:06.041 19
20 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1:06.192 20
K1 107% tyd: 1:09.003

* Valtteri Bottas ontvang 'n roosterstraf van 3 plekke vir sy tolslag tydens die tweede vrye oefening.
** Yuki Tsunoda ontvang 'n roosterstraf van 3 plekke omdat hy Valtteri Bottas opgehou het tydens K3.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 71 1:22:18.925 1 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 +35.743 2 19V
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +46.907 5 15
4 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 71 +47.434 4 12
5 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 70 +1 ronde 3 10
6 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 70 +1 ronde 12 8
7 16 Charles Leclerc Ferrari 70 +1 ronde 7 6
8 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 70 +1 ronde 9 4
9 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 70 +1 ronde 8 2
10 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 70 +1 ronde 11 1
11 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 70 +1 ronde 18
12 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 70 +1 ronde 14
13 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 70 +1 ronde 13
14 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 70 +1 ronde 17
15 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 70 +1 ronde 15
16 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 19
17 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 68 +3 rondtes 16
18 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 68 +3 rondtes 20
DNF 63 George Russell Williams-Mercedes 38 Enjin 11
DNF 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 0 Suspensie 6
Bron: formula1.com [2]

V Lewis Hamilton verdien 'n bykomende punt vir die vinnigste rondte gery.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Variasie
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 156 Steady
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 138 Steady
3 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 96 Steady
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 86 Steady
5 77 Valtteri Bottas Mercedes 74 Steady
6 16 Charles Leclerc Ferrari 58 Steady
7 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 50 Steady
8 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 37 Steady
9 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 34 Steady
10 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 30 Steady
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 19 Steady
12 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 14
13 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 12
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 9 Steady
15 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady
16 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte Variasie
1 Red Bull-Honda 252 Steady
2 Mercedes 212 Steady
3 McLaren-Mercedes 120 Steady
4 Ferrari 108 Steady
5 AlphaTauri-Honda 46 Steady
6 Aston Martin-Mercedes 44 Steady
7 Alpine-Renault 31 Steady
8 Alfa Romeo-Ferrari 2 Steady
9 Williams-Mercedes 0 Steady
10 Haas-Ferrari 0 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Formula One management (25 Junie 2021). "WATCH: Bizarre moment in Styrian GP practice as Bottas spins in the pit lane". formula1.com (in Engels). Besoek op 26 Junie 2021.
  2. "Formula 1 BWT Grosser Preis der Steiermark 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 27 Junie 2021. Besoek op 27 Junie 2021.