Gaan na inhoud

2024 Australiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2024 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix
Datum 24 Maart 2024
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT
Tyd 1:15.915
Vinnigste ronde
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:19.813 (rondte 56 van 58)
Podium
1 Carlos Sainz jr. Ferrari
2 Charles Leclerc Ferrari
3 Lando Norris McLaren-Mercedes

Die 2024 Formule Een Australiese Grand Prix is op 24 Maart 2024 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die derde wedren van die 2024-kampioenskapseisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Australië verskaf:

Bande vir gebruik te Albert Park
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard (C3)

Medium (C4)

Sag (C5)

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:18.564
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:18.599
3 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:18.621
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 1:18.642
5 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:18.667
Vrye oefening 2 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:17.277
2 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:17.658
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:17.707
4 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:17.822
5 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:17.912
Vrye oefening 3 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:16.714
2 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:16.734
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:17.791
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:16.806
5 63 George Russell Mercedes AMG 1:16.886

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Kwalifiseertyd Rooster
K1 K2 K3
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:16.819 1:16.387 1:15.915 1
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:16.731 1:16.189 1:16.185 2
3 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 1:16.805 1:16.631 1:16.274 3 *1
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:17.430 1:16.750 1:16.315 4
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:16.984 1:16.304 1:16.435 5
6 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:17.369 1:16.601 1:16.572 6
7 63 George Russell Mercedes AMG 1:17.062 1:16.901 1:16.724 7
8 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:17.356 1:16.791 1:16.788 8
9 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:17.376 1:16.780 1:17.072 9
10 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:16.991 1:16.710 1:17.552 10
11 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.499 1:16.960 11
12 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:17.130 1:17.167 12
13 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:17.543 1:17.340 13
14 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:17.709 1:17.427 14
15 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:17.617 1:17.697 15
16 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:17.976 16
17 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:17.982 17
18 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 1:18.085 18
19 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 1:18.188 Kuipelaan *2
K1 107% tyd: 1:22.102

*1 Sergio Pérez het 'n roosterstraf van drie plekke ontvang omdat hy Nico Hülkenberg in K1 belemmer het.
*2 Zhou Guanyu het 19de gekwalifiseer, maar moes vanuit die kuipelaan wegspring weens 'n voorvlerkwisseling.[1]

Wedren

[wysig | wysig bron]

Carlos Sainz jr. behaal die derde Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 58 1:20:26.843 2 25
2 16 Charles Leclerc Ferrari 58 +2.366 4 19V
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 58 +5.904 3 15
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 58 +35.770 5 12
5 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 58 +56.309 6 10
6 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 58 +1:33.222 9 8
7 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 58 +1:35.601 8 6
8 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 58 +1:40.992 *1 10 4
9 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 58 +1:44.553 16 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 57 +1 rondte 14 1
11 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 57 +1 rondte 12
12 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 57 +1 rondte 18
13 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 57 +1 rondte *2 17
14 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 58 +1 rondte 13
15 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 57 +1 rondte Kuipe
16 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 57 +1 rondte 15
17 63 George Russell Mercedes AMG 56 Ongeluk 7
DNF 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 15 Enjin 11
DNF 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 3 Remme 1
Bron: formula1.com [2]

V Charles Leclerc teken vir die negende keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte aan en behaal daarmee 'n ekstra punt.
*1 Fernando Alonso eindig die ren in die sesde plek, maar kry 'n straf van 20 sekondes omdat hy afwyk van die normale rempunt, en daarmee 'n ongeluk met George Russell veroorsaak.[3]
*2 Pierre Gasly kry 'n tydstraf van vyf sekondes oor hy oor die wit streep aan die einde van die kuipelaan gery het. Dit het egter geen invloed op sy posisie in die einduitslag.
Uitgeval maar wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Span Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 51
2 16 Charles Leclerc Ferrari 47
3 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 46
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 40
5 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 28
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 27
7 63 George Russell Mercedes AMG 18
8 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 16
9 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 9
10 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 8
11 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 6
12 38 Oliver Bearman Ferrari 6
13 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 3
14 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1
15 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 0
16 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 0
17 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 0
18 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 0
19 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 0
20 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 0
21 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 0

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Pos. Span Punte
1 Red Bull Racing-Honda RBPT 97
2 Ferrari 93
3 McLaren-Mercedes 55
4 Mercedes AMG 26
5 Aston Martin-Mercedes 25
6 RB-Honda RBPT 6
7 Haas-Ferrari 4
8 Williams-Mercedes 0
9 Kick Sauber-Ferrari 0
10 Alpine-Renault 0

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Zhou Guanyu forced to pit lane start due to bizarre front-wing damage in Australia". PlanetSport.com. 23 Maart 2024.
  2. (en) "Formula 1 Rolex Australian Grand Prix 2024 – Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website. 24 Maart 2024.
  3. "Zware straf Alonso zorgt voor nieuwe uitslag GP Australië 2024". Racingnews365.nl. 24 Maart 2024.