Gaan na inhoud

2022 Saoedi-Arabiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Saoedi-Arabië Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2022 (amptelike naam)
Datum 27 Maart 2022
Plek Djedda Internasionale renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sergio Pérez Red Bull
Tyd 1:28.200
Vinnigste ronde
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:31.634 (rondte 48 van 50)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-RBPT
2 Charles Leclerc Ferrari
3 Carlos Sainz jr. Ferrari

Die 2022 Formule Een Saoedi-Arabiese Grand Prix is op 27 Maart 2022 op die Djedda-straatrenbaan gehou, en was die 1059ste byeenkoms van die Formule 1-wêreldkampioenskap sedert 1950 gewees. Dit was die tweede uitgawe van die Grand Prix ​​van Saoedi-Arabië vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die tweede rondte van die 2022-kampioenskap.

Sebastian Vettel (Aston Martin) is weereens deur Nico Hülkenberg vervang vir hierdie Grand Prix omdat Vettel steeds COVID-19-positief was.[1]

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande in Saoedi-Arabië verskaf:

Bande vir gebruik te Djedda
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2
   
Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Daar was drie oefensessies, elk een uur lank. Die eerste twee was op Vrydag 25 Maart om 17h00 en 20h00 (plaaslike tyd UTC+03:00) en die derde op 26 Maart om 17h00.[2]

Vrye oefening 1 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.772
2 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 1:30.888
3 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:31.084
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:31.139
5 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:31.317
6 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:31.505
Vrye oefening 2 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.074
2 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 1:30.214
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.320
4 11 Sergio Pérez Red Bull-RBPT 1:30.360
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.513
6 63 George Russell Mercedes AMG 1:30.664
Vrye oefening 3 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.735
2 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 1:29.768
3 11 Sergio Pérez Red Bull-RBPT 1:29.833
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.009
5 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:30.030
6 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.130

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Kwalifisering het op 26 Maart om 20h00 plaaslike tyd plaasgevind.[2]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 11 Sergio Pérez Red Bull-RBPT 1:29.705 1:28.924 1:28.200 1
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.039 1:28.780 1:28.225 2
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:28.855 1:28.686 1:28.402 3
4 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 1:28.925 1:28.945 1:28.461 4
5 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.093 1:29.584 1:29.068 5
6 63 George Russell Mercedes AMG 1:29.680 1:29.618 1:29.104 6
7 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:29.978 1:29.295 1:29.147 7
8 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:29.683 1:29.404 1:29.183 8
9 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:29.891 1:29.418 1:29.254 9
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:29.831 1:29.546 1:29.588 10
11 3 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:29.957 1:29.651 11
12 4 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:30.009 1:29.773 14*1
13 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:29.978 1:29.819 12
14 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:30.167 1:29.920 —*2
15 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:30.256 1:31.009 13
16 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.343 15
17 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:30.492 16
18 27 Nico Hülkenberg Aston Martin-Mercedes 1:30.534 17
19 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:31.817 18
K1 107% tyd: 1:35.271
DNQ 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT Geen tyd*3 19

*1 Daniel Ricciardo ontvang 'n roosterstraf van drie plekke vir die hinder van Esteban Ocon tydens K2.[3]
*2 Mick Schumacher het onttrek uit die wedren, weens 'n swaar ongeluk tydens kwalifisering. Sy roosterplek is deur die ander jaers ingeneem.[4]
*3 Yuki Tsunoda behaal geen tyd in K1 weens 'n probleem met die verkoeling, maar mag steeds aan die ren deelneem.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Die renjaers het om 20h00 (plaaslike tyd) op 27 Maart weggespring en 50 rondtes gejaag.[2]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 50 1:24:19.293 4 25
2 16 Charles Leclerc Ferrari 50 +0.549 2 19V
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 50 +8.097 3 15
4 11 Sergio Pérez Red Bull-RBPT 50 +10.800 1 12
5 63 George Russell Mercedes AMG 50 +32.732 6 10
6 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 50 +56.017 5 8
7 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 50 +56.124 11 6
8 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 50 +1:02.946 9 4
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 +1:04.308 10 2
10 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 50 +1:13.948 15 1
11 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 50 +1:22.215 12
12 27 Nico Hülkenberg Aston Martin-Mercedes 50 +1:31.742 17
13 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 49 +1 ronde 13
14† 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 47 +3 rondes 16
DNF 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 36 Meganika 8
DNF 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 35 Enjin 7
DNF 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 35 Koppeling 14
DNF 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 14 Ongeluk 18
DNS 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 0 Oliedruk 19
DNS 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 0 Onttrek, beseer -
Bron: formula1.com[5]

V Charles Leclerc ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.
Alexander Albon haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 16 Charles Leclerc Ferrari 45 Steady
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 33 Steady
3 1 Max Verstappen Red Bull-RBPT 25 16
4 63 George Russell Mercedes AMG 22 Steady
5 44 Lewis Hamilton Mercedes-AMG 16 2
6 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 14 7
7 11 Sergio Pérez Red Bull-RBPT 12 11
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 12 3
9 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 8 3
10 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 6 3
11 22 Yuki Tsunoda| AlphaTauri-RBPT 4 3
12 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 2 3
13 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1 3

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
01 Ferrari 78
02 Mercedes AMG 38
03 Red Bull-RBPT 37
04 Alpine-Renault 16
05 Haas-Ferrari 12
06 Alfa Romeo-Ferrari 9
07 AlphaTauri-RBPT 8
08 McLaren-Mercedes 6
09 Aston Martin-Mercedes 0
10 Williams-Mercedes 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (nl) "Vettel ook in Saudi-Arabië nog niet in actie, Hülkenberg wederom vervanger". Besoek op 25 Maart 2022.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Saudi Arabia timetable". Formula 1 (in Engels). Besoek op 20 Maart 2022.{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link)
  3. (nl) Gridstraf Ricciardo en boete McLaren na kwalificatie GP Saoedi-Arabië
  4. (en) "Schumacher ruled out of Saudi Arabian GP after qualifying crash". Formula1.com. 26 Maart 2022. Besoek op 26 Maart 2022.
  5. "Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2022 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 27 Maart 2022. Besoek op 27 Maart 2022.