Gaan na inhoud

2021 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2021 Formule 1 Pirelli Britse Grand Prix
Datum 16–18 Julie 2021
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 25:38.426 (snelren)
Vinnigste ronde
Renjaer Sergio Pérez Red Bull-Honda
Tyd 1:28.617 (rondte 50)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Charles Leclerc Ferrari
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2021 Formule Een Britse Grand Prix is op 18 Julie 2021 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Die Britse Grand Prix van 2021 was die eerste Grand Prix om 'n kwalifiserende snelren te hou. 'n Snelkwalifikasie is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die wedren korter is. Die snel-kwalifiserende afstand is ongeveer 100 kilometer en duur dus ongeveer 25 tot 30 minute.

Program

[wysig | wysig bron]

Die Grand Prix-naweek begin Vrydag met die eerste vrye oefening van sestig minute. Dit word gevolg deur 'n kwalifikasie wat die wegspringrooster vir die snelkwalifikasie bepaal. Gedurende hierdie kwalifikasie mag die bestuurders slegs die sagte bande gebruik.

Saterdagoggend word 'n tweede vrye oefening van een uur gehou, waarna die snelkwalifikasie die middag gehou word. Die wenner van die kwalifiserende snelren sal ook met die paalposisie vir Sondag se wedren beloon word. Die wedren op Sondagmiddag word oor 'n 'normale' Grand Prix-afstand (ongeveer 300 kilometer) gehou, en die spanne het 'n vrye keuse van bande.

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli het alle spanne verskaf met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande
Représentation des pneus durs
   Hard
(Tipe C1)
Représentation des pneus medium
 Medium
(Tipe C2)
Représentation des pneus tendres
    Sag
(Tipe C3)

Tussen-in

   Reën

Vrye oefening 1 – Vrydag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:27.035
2 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:27.814
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.815
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:27.828
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.897
6 16 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:27.923

Kwalifisering – Vrydag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.786 1:26.023 1:26.134 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:26.751 1:26.315 1:26.209 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.487 1:26.764 1:26.328 3
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:27.051 1:27.218 1:26.828 4
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:27.121 1:27.073 1:26.844 5
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:27.444 1:27.247 1:26.897 6
7 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:27.323 1:27.125 1:26.899 7
8 63 George Russell Williams-Mercedes 1:27.671 1:27.080 1:26.971 8
9 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:27.337 1:27.202 1:27.007 9
10 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:27.493 1:27.103 1:27.179 10
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:27.580 1:27.245 11
12 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:27.600 1:27.273 12
13 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:27.415 1:27.340 13
14 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:27.595 1:27.617 14
15 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:28.017 1:27.665 15
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:28.043 16
17 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:28.062 17
18 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:28.254 18
19 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:28.738 19
20 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1:29.051 20
K1 107% tyd: 1:32.823

Vrye oefening 2 – Saterdag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:29.902
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.277
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.507
4 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.707
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:30.800

Snelkwalifisering – Saterdag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd Rooster Punte Wedren-
rooster
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 17 25:38.426 2 3 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 17 +1.430 1 2 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 17 +7.502 3 1 3
4 16 Charles Leclerc Ferrari 17 +11.278 4 4
5 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 17 +24.111 6 5
6 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 17 +30.959 7 6
7 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 17 +43.527 11 7
8 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 17 +44.439 10 8
9 63 George Russell Williams-Mercedes 17 +46.652 8 12*
10 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 17 +47.395 13 9
11 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 17 +47.798 9 10
12 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 17 +48.763 12 11
13 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 17 +50.677 17 13
14 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 17 +52.179 15 14
15 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 17 +53.225 14 15
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 17 +53.567 16 16
17 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 17 +55.162 18 17
18 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 17 +68.213 19 18
19 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 17 +77.648 20 19
DNF 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 16 Onttrek 5 Kuipe
Bron: formula1.com [1]

* George Russell eindig die snelkwalifisering in die negende plek, maar kry later 'n roosterstraf van drie plekke omrede hy 'n botsing met Carlos Sainz jr. veroorsaak het.[2]

Wedren – Sondag

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 1:58:23.284 2 25
2 16 Charles Leclerc Ferrari 52 +3.871 4 18
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 52 +11.125 3 15
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 52 +28.573 5 12
5 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 52 +43.585 6 10
6 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 52 +44.047 10 8
7 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 52 +71.900 7 6
8 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 52 +73.760 14 4
9 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 52 +76.189 9 2
10 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 52 +83.087 16 1
11 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 52 +87.101 11
12 63 George Russell Williams-Mercedes 51 +1 ronde 12
13 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 51 +1 ronde 15
14 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 51 +1 ronde 17
15 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 51 +1 ronde 13
16 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 51 +1 ronde Kuipe V
17 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 51 +1 ronde 19
18 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 51 +1 ronde 18
DNF 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 41 Oorverhit 8
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 0 Ongeluk 1
Bron: formula1.com [3]

V Sergio Pérez teken die vinnigste rondte tydens die wedren aan, maar ontvang nie 'n ekstra punt daarvoor nie, omdat hy nie onder die top tien geëindig het nie.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Variasie
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 185 Steady
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 177 Steady
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 113
4 77 Valtteri Bottas Mercedes 108
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 104 2
6 16 Charles Leclerc Ferrari 80 Steady
7 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 68 Steady
8 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 50 Steady
9 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 39 Steady
10 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 30 Steady
11 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 26 Steady
12 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 18 Steady
13 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 14 Steady
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 10 Steady
15 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady
16 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte Variasie
1 Red Bull-Honda 289 Steady
2 Mercedes 285 Steady
3 McLaren-Mercedes 163 Steady
4 Ferrari 148 Steady
5 AlphaTauri-Honda 49 Steady
6 Aston Martin-Mercedes 48 Steady
7 Alpine-Renault 40 Steady
8 Alfa Romeo-Ferrari 2 Steady
9 Williams-Mercedes 0 Steady
10 Haas-Ferrari 0 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 Pirelli British Grand Prix 2021 - Sprint Qualifying". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 17 Julie 2021. Besoek op 17 Julie 2021.
  2. (nl) Gridpenalty voor Russell na veroorzaken botsing met Sainz
  3. "Formula 1 Pirelli British Grand Prix 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 18 Julie 2021. Besoek op 18 Julie 2021.