Gaan na inhoud

2021 Russiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2021 Formule 1 VTB Russiese Grand Prix
Datum 26 September 2021
Plek Sochi Autodrom
Voorste wegspringplek
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:41.993
Vinnigste ronde
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:37.423 (rondte 39 van 53)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-Honda
3 Carlos Sainz jr. Ferrari

Die 2021 Formule Een Russiese Grand Prix is op 26 September 2021 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die 15de wedren van die seisoen gewees, en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes AMG gewen. Hamilton teken hiermee sy 100ste Grand Prix-oorwinning, 'n wêreldrekord, aan.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Sotsji
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard (C3)

Medium (C4)

Sag (C5)

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.427
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.638
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:34.654
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:35.117
5 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:35.781
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.593
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.637
3 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:33.845
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:34.154
5 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:34.402
Vrye oefening 3 Vrye oefening 3 is afgelas weens swaar reën.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Max Verstappen, wat verantwoordelik gehou word vir sy botsing met Lewis Hamilton tydens die Italiaanse Grand Prix, word met drie plekke op die wegspringrooster gestraf. Sy span besluit egter tussen die eerste twee vrye oefensessies om vir die vierde keer sy kragbron (hitte-enjin, MGU-H, MGU-K, turbo, elektroniese komponente, uitlaat, ens.) te verander, wat hom tot die twintigste en laaste plek, agter Leclerc, laat afskuif. Hierdie oorskryding van die enjinkwota hou direk verband met Verstappen se groot ongeluk by Silverstone wat sy enjin beskadig het en Honda se skedule vir die gebruik van drie kragtoestelle aan sy RB16B hierdie seisoen omvergewerp het.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:47.238 1:45.827 1:41.993 1
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:47.924 1:46.521 1:42.510 2
3 63 George Russell Williams-Mercedes 1:48.303 1:46.435 1:42.983 3
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:45.992 1:45.129 1:44.050 4
5 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:48.345 1:46.361 1:44.156 5
6 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:47.877 1:45.514 1:44.204 6
7 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:46.396 1:45.306 1:44.710 7
8 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:48.322 1:46.360 1:44.956 8
9 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:46.455 1:45.834 1:45.337 9
10 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:48.099 1:46.070 1:45.865 10
11 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:47.205 1:46.573 11
12 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:47.828 1:46.641 12
13 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:48.854 1:46.751 13
14 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:48.252 Geen tyd 18*
15 16 Charles Leclerc Ferrari 1:48.470 Geen tyd 19*
16 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:49.586 14
17 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:49.830 15
18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:51.023 16
19 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1:53.764 17
20 33 Max Verstappen Red Bull-Honda Geen tyd* 20
K1 107% tyd: 1:53.411[1]

* Roosterstraf vir meermalige enjinruilings per seisoen.

Aangesien die kwalifiserende sessie deur die renbestuurder as “nat” verklaar is, geld die reël van 107% nie. Alhoewel Max Verstappen dus nie 'n tydronde voltooi het nie, mag hy die wedren begin in ooreenstemming met artikel 36.2 van die Formule 1-sportregulasies.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:30:41.001 4 25
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 53 +53.271 20 18
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 53 +1:02.475 2 15
4 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 53 +1:05.607 5 12
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +1:07.533 16 10
6 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 53 +1:21.321 6 8
7 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 53 +1:27.224 1 7V
8 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 53 +1:28.955 16 4
9 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 53 +1:30.076 9 2
10 63 George Russell Williams-Mercedes 53 +1:40.551 3 1
11 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 53 +1:46.198 7
12 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 52 +1 rondte 10
13 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 52 +1 rondte 11
14 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 52 +1 rondte 9
15 16 Charles Leclerc Ferrari 52 +1 rondte 19
16 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 52 +1 rondte 17
17 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 52 +1 rondte 12
18 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 51 +2 rondtes 15
19 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 47 Ongeluk † 18
DNF 32 Mick Schumacher Haas-Ferrari 34 Olielek 14
Bron: formula1.com [2]

V Lando Norris ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte gery.
Nicholas Latifi haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand voltooi het.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 44 Lewis Hamilton Mercedes 246,5
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 244,5
3 77 Valtteri Bottas Mercedes 151 Steady
4 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 139 Steady
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 120 Steady
6 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 112,5
7 16 Charles Leclerc Ferrari 104
8 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 95 Steady
9 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 66 Steady
10 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 58 Steady
11 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 45 Steady
12 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 35 Steady
13 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 24 Steady
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 18 Steady
15 63 George Russell Williams-Mercedes 16 Steady
16 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 7 Steady
17 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 6 Steady
18 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte Var.
1 Mercedes 397,5 Steady
2 Red Bull-Honda 364,5 Steady
3 McLaren-Mercedes 234 Steady
4 Ferrari 216,5 Steady
5 Alpine-Renault 103 Steady
6 AlphaTauri-Honda 84 Steady
7 Aston Martin-Mercedes 59 Steady
8 Williams-Mercedes 23 Steady
9 Alfa Romeo-Ferrari 7 Steady
10 Haas-Ferrari 0 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 VTB Russian Grand Prix 2021 - Qualifying". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 25 September 2021. Besoek op 25 September 2021.
  2. "Formula 1 VTB Russian Grand Prix 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 26 September 2021. Besoek op 26 September 2021.