R510 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R510 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N4 by Rustenburg | |||
R104 R24 R556 R511 R33 R572 | ||||
Noordpunt | Stockpoort | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Northam Thabazimbi Matlabas Elmeston Ellisras Monte Christo, | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R510 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die N4-nasionale pad in Rustenburg. Daarna kruis dit die R104-provinsiale pad, dan die R24 asook die R556. Die roete gaan nou deur Northam, die R511 sluit net voor Thabazimbi by die roete aan net voor dit deur die dorp gaan, daarna gaan dit deur Matlabas en Elmeston. Die R33 sluit by die roete aan en dit gaan deur Ellisras. Hierna gaan dit verby die R572 afdraai by Monte Christo, swaai wes en eindig by Stockpoort grenspos met Botswana.