Aanvalle op 11 September 2001

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Aanvalle van 11 September 2001

Die aanvalle op 11 September 2001, afgekort as nege-elf of 9/11, was 'n reeks van vier tereuraanvalle wat die oggend van 11 September 2001 in die VSA gepleeg is. Vier groepe ekstremistiese terroriste, elk met 'n opgeleide vlieënier, het passasiersvliegtuie gekaap en dit direk in bekende bakens vasgevlieg. Hierdie teikens was die Pentagon en die Wêreldhandelsentrum se tweelingtorings in New York Stad. Die vierde vliegtuig het neergestort voordat dit sy teiken in Washington, D.C. kon bereik. Byna 3 000 mense sterf tydens die gebeure. Die meeste slagoffers was burgers van die Verenigde State, maar meer as 300 mense van ander lande, soos die Verenigde Koninkryk, Indië en Kanada het ook hiertydens omgekom. Na afloop van die gebeurtenis het die regering van die VSA gesê dat die aanvallers bande met die Al-Kaïda-terroristegroep het.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Stefan Aust , Cordt Schnibben (Ed.): September 11, 2001. History of a terrorist attack. Dtv , Stuttgart 2003, ISBN 3-423-34026-6.
  • Manfred Berg , September 11, 2001 - a historic turning point? In: Zeithistorische Forschungen / Studies in Contemporary History 8 (2011), pp. 463–474.
  • Michael Butter , Birte Christ, Patrick Keller (Eds.): 9/11. Not a day that changed the world. Schöningh, Paderborn 2011, ISBN 978-3-506-77097-4 .
  • Bernd Greiner : 9/11. The day, the fear, the consequences. CH Beck, Munich 2011, ISBN 978-3-406-61244-2 (review).
  • Till Karmann, Simon Wendt et al. (Ed.): The turning point of 9/11? A transatlantic balance sheet. Verlag Barbara Budrich, Opladen, Berlin & Toronto 2016, ISBN 978-3-8474-0562-7 .