Vlamdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Acacia ataxacantha)
Jump to navigation Jump to search

Vlamdoring
Acacia ataxacantha, habitus, Skeerpoort.jpg
somer
Acacia ataxacantha, habitus, Little Eden.jpg
winter
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. ataxacantha
Binomiale naam
Acacia ataxacantha
DC.
Sinonieme

(en) Flame thorn[1]

Die Vlamdoring (Acacia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.[2]

Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 254. ISBN 978-1-77007-759-1. 
  2. PlatZAfrika.